Proklamasiedag

Skildery wat die proklamasie van Suid-Australië op 28 Desember 1836 uitbeeld.
Proklemasie van die koninkryk van Montenegro op 28 Augustus 1910.

Proklamasiedag is die naam van 'n amptelike of nie-amptelike vakansiedag of ander herdenking wat 'n belangrike proklamasie herdenk. In sommige gevalle kan dit die dag van, of die herdenking van 'n monarg se troonbestyging wees. Dit kan ook die onafhanklikheid van 'n land vier, die beëindiging van 'n oorlog, of selfs die bekragtiging van 'n belangrike verdrag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search